Saturday, October 1, 2011

O my wêreld! Die Genesis van 'n fantasie.

Lees my artikel, asook die van ander wetenskapfiksie skrywers, aangaande die proses van wêreldskepping, deur om op hierdie skakel te kliek:

Wêreldskepping vir Afrikaanse Wetenskapfiksie en Fantasie verhale

Die artikel is op Afrifiksie se webwerf.

Groete
Eben